(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Weér beste skool in die land

Gimmies, julle stel nie teleur nie! Daar doen julle dit weer!

Vir die derde keer word Gimmies deur die Minister van Onderwys, Angie Motshekga, as die beste kwintiel 4-skool in die land aangewys.

Ons bars behoorlik van trots oor dié puik prestasie!