(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Hengel

Baie geluk aan JC Greyling wat in die Protea-hengelspan opgeneem is.

JC gaan Suid-Afrika in 2021 by die internasionale kompetisie in Namibië verteenwoordig. Dit is ’n puik prestasie en Gimmies is baie trots op hom.