(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Muurbal

Baie geluk aan Dylan Niemack wat tydens die Growthpoint senior muurbaltoernooi ’n derde plek behaal het.

Ons is trots op jou, Dylan!