(018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za
POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Visvangkompetisie

Baie geluk aan Christof Greyling en sy span wat die afgelope naweek aan die Pro Manie-visvangkompetisie deelgeneem en gewen het.

Die beste klubspanne het aan die kompetisie deelgeneem en dié span het met die wentitel weggestap.

Mooi so.