Graad 12 top 10
Baie geluk aan die volgende matrieks wat tydens die prysuitdeling as deel van die top 10 akademiese presteerders in graad 12 aangewys is. Gimmies is baie trots om te kan sê dat die top 20-leerders se gemiddeld bo 80% is. Julle maak ons trots! 1. Annemarie Hoffman 91,9% 2. Leasha Louwrens 90,3% 3. Leonore Lubbe […]
Matriekprysuitdeling en erediens
Die matriekprysuitdeling en erediens was beslis ‘n spoggerige geleentheid. Dankie dat ons ten spyte van ‘n ongewone jaar julle steeds kon eer vir julle harde werk op akademiese-, sport- en kultuurgebied. Ons harte bars van trots. Dankie aan juffrou Rosemary Fouché en haar span vir al die reëlings. Dankie aan ds. Jackie van Rensburg wat […]
SNAP-besigheidsimulasie
Op Maandag 12 Oktober het van Gimmies se besigheidstudieleerders via Zoom aan die SNAP-besigheidsimulasie deelgeneem. Die leerders het ’n scenario ontvang en moes hul besigheids- en entrepreneurskennis asook kreatiwiteit gebruik het om dit op te los.
Muurbaltoernooi
Baie geluk aan Elske Garbers wat die afgelope naweek aan die 2020 Growthpoint Regional- muurbaltoernooi deelgeneem en puik presteer het. Elske behaal ’n 5de plek in die damesafdeling.
Skool- en koshuishoofleiers
Gimmies is baie opgewonde om die skool- en koshuishoofleiers vir 2020/2021 aan julle bekend te stel. Ons is opgewonde oor julle termyn en weet dat julle elke geleentheid gaan aangryp. GIMMIERAAD 2020/2021 1. Voorsitters: Seun: Michael van Rooyen Dogter: Jacqueline van Rooyen 2.O/Voorsitters: Seuns: Louis Fourie George Kotze Micha Kriek Dogters: Karmen Fouché Wiané Joubert […]
Koshuisraad van 2020/2021
Baie geluk aan die Koshuisraad van 2020/2021. Geniet julle termyn! Cachet: Lieschen Beuken, Alsuné du Toit, Miqaé Esterhuizen, Lee-Ann Grobbelaar, Narine Grobler, Alécia Nagel, Miré Pienaar, Iné Smith, Ruandi Steinmann, Anné van der Ryst, Kayla van der Ryst, Anika van der Westhuizen, Jana van Rheede van Oudtshoorn en Johané Yssel. Brandwag: Christopher Albertus, James Botha, […]
Gimmieraad van 2020/2021
Ons stel die nuwe Gimmieraad van 2020/2021 voor. Baie geluk! Mag dit ’n opwindende en geseënde termyn wees. Graad 8 Christi-Mari Coetzee, Carike Hattingh, Sandri van Rooyen, Bart du Plooy, Lourens Jacobs en Tobias van Dyk. Graad 9 Mikayla Muller, Janet Naudé, Abigail Wentzel, Dewald Lubbe, Daneil Potgieter en Richter van der Merwe. Graad 10 […]