Noordwes-kortbadswem-kampioenskappe

Baie geluk aan die volgende leerders wat tydens die Noordwes- kortbadswemkampioenskappe op 17 Oktober in Harties deelgeneem en puik presteer het.

John-Thomas Botha – 1 brons

Alexia Delicado – 6 goud en 1 silwer

Joël Kriek – 8 goud

Micha Kriek – 2 goud, 2 silwer en 1 brons

Chazél Orton – 10 goud

Tumé van Niekerk – 3 goud, 3 silwer en 1 brons (afwesig op foto)

Jack Cameron – 1 goud, 3 silwer en 4 brons

Sumé du Preez – 1 brons (afwesig op foto)

Tiaan Rossouw – 2 goud, 3 silwer en 2 brons (afwesig op foto)

Janco Uys – 1 goud en 2 silwer

Juandré Uys – 5 goud, 3 silwer en 1 brons

Anika Rossouw – deelname