Highveld Lions

Highveld Lions se o/19-krieketspan Gimmies is baie trots op Caleb Sekeka wat vir die Highveld Lions se o/19-krieketspan gekies is. Hy is die vierde Gimmie in ses jaar wat hierdie puik prestasie behaal. Dié span is saamgestel uit die 13 beste spelers in Noordwes en Gauteng. In Januarie neem die span aan die Cubs-week deel […]

Afrikaans-olimpiade

Gimmies is baie trots op die agt leerders wat aan die Afrikaans-olimpiade deelgeneem het. Sewe Gimmies het onder die top 20 in Noordwes geëindig. Baie geluk! Graad 12 Annemarie Hoffman, 76.6% Melissa van Niekerk, 75.3% Lara Badenhorst, 69.3% Graad 10 Josef Joubert, 74.6% Philip Human, 72% Carla van der Merwe, 72% Johané van der Walt, […]