Gimmies is baie trots op die agt leerders wat aan die Afrikaans-olimpiade deelgeneem het. Sewe Gimmies het onder die top 20 in Noordwes geëindig. Baie geluk!
Graad 12
- Annemarie Hoffman, 76.6%
- Melissa van Niekerk, 75.3%
- Lara Badenhorst, 69.3%
Graad 10
- Josef Joubert, 74.6%
- Philip Human, 72%
- Carla van der Merwe, 72%
- Johané van der Walt, 66%