Juléne Barnard het die afgelope naweek aan die Midvaal-uithouperdritbyeenkoms deelgeneem en puik presteer.

Sy het 80km op haar perd gery en behaal ’n derde plek in die Young rider-kategorie. Trots op jou, Juléne!

*Neem kennis dat die leerder se masker slegs vir die neem van die foto afgehaal is.