Baie geluk aan Josef Joubert, Wiané Joubert, Jana van Rheede van Oudshoorn en Hallé Swartz wat aan die ATKV-Digispelkompetisie deelgeneem en puik presteer het.
Josef is as die landswye wenner van die graad 10- tot 12-kategorie aangewys.
*Neem kennis dat die leerders se maskers slegs vir die foto afgehaal is.