Gimmie-perdry

Baie geluk aan Katelynn Hartman wat die afgelope naweek aan die tweede kwalifiserende rondte vir die Dressage SA deelgeneem en puik presteer het. Sy verwerf twee eerste plekke vir die junior-medium ouderdomsgroep.

Mooi so, Katelynn!

*Neem kennis dat die leerder se masker slegs vir die foto afgehaal is.