Propvol Gimmie-vakansieprogram

Gimmies het ’n propvol vakansieprogram gehad. Baie dankie aan die betrokke personeel en Gimmies wat die skool se naam hoog gehou het.Julle maak ons trots. Ons is opgewonde oor die sportseisoen wat voorlê. Netbal: Dorette Badenhorst, Protea-afrigter, Julene Meyer, afrigter van Namibië se nasionale span en Monique Reyneke, Protea-speler, het op 28 en 29 April […]

Mooi so, Danielle!

Baie geluk aan Danielle Verster wat voorlopig in die Suid-Afrikaanse Junior-atletiekspan opgeneem is en in Kenia gaan deelneem. Jy maak ons trots!