Mooi so, langasem-atlete

Gimmies is baie trots op ons langasem-atlete wat puik tydens die tweede en derde liga van landloop presteer het. Die uitslae is die tweede liga soos volg: Seuns o/16 Rico Leijenaar, eerste plek Ryno Schutte, tweede plek Seuns o/15 Petrus Schutte, vierde plek Brendan Uys, sewende plek Seuns o/14 Tihard Strydom, vyfde plek Ruan van […]
IT-olimpiade
Baie geluk aan die volgende IT-leerders wat aan die Computer Talent Search-olimpiade deelgeneem en puik presteer het. Gimmies is trots op julle! Graad 10: Matteo Beukes–bronssertifikaat Jaydin Bosman–silwersertifikaat Nicholas du Plooy –bronssertifikaat Megan Geldenhuys–silwersertifikaat Rika Goede–goue sertifikaat Wian Landman–silwersertifikaat Dewald Lubbe–bronssertifikaat Oefentse Phiri–bronssertifikaat Daneil Potgieter–silwersertifikaat Ethan Short–bronssertifikaat Hermanus Steyn–bronssertifikaat Dylan Troliip–bronssertifikaat Pieter van der Walt–silwersertifikaat […]
Mooi so, Gimmie-swemmers!
Gimmies is baie trots op Tiaan Rossouw en Chazél Orton wat die afgelope naweek aan die Internasionale Skolesport-Federasie (IFS) uitdunne gaan deelneem het. Ons wag in spanning om te hoor of julle gekwalifiseer het. Tiaan behaal vir seuns o/16 ’n vierde-, twee derde- en ’n tweede plek. Chazél behaal vir dogters o/17 ’n eerste-, tweede- […]
Gimmie-ruiters presteer
Gimmie-ruiters presteer by verskeie kompetisies. Baie geluk aan elkeen, ons is trots op julle! Katelynn Hartman het aan die Dressage SA-kompetisie deelgeneem en het twee eerste plekke op junior-medium vlak, behaal. Die volgende leerders het aan die SAWMGA/SANESA Western Mountain Games in Potchefstroom en Bloemhof deelgeneem en puik presteer. Danielle Otto behaal ’n tweede-, derde- […]
Junior-Wêreldkampioenskappe
Baie geluk aan Karmen Fouché en Danielle Verster wat vir die Junior-Wêreldkampioenskappe, wat later vanjaar in Kenia gaan plaasvind, gekwalifiseer het.