Gimmies verwerf Noordwes-kleure

Gimmies is baie trots op die volgende skuts wat Noordwes-kleure verwerf het en in September aan die Suid-Afrikaanse toernooi gaan deelneem. Dogters: Li-Mei Coetzee Kaylene du Plessis Cornalie Herbst Shani Nel Maricha Marais Nadine Nel Seuns: Philip du Preez Rohan Taggart Cobus van Rooyen Ruhan van der Merwe Anthony Theunissen Die volgende skuts het trofees […]