Wiskunde-leerders is topklas

WhatsApp Image 2021-10-16 at 17.16.09

Gimmies se wiskunde-leerders het aan die SAMF-wiskunde-olimpiade  deelgeneem, en hulle uitstekend van hul taak gekwyt. Gimmies word as die toppresterende kwintiel 4-skool aangewys.

Mooi so, wiskundiges! Ons is trots op julle.