Bergfietsry

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

BERGFIETSRY

Bergfiets word al ’n geruime tyd by Gimmies as ’n sport aangebied. Soos die jare aangaan is daar meer en meer leerders wat belangstel.