Buite-sportsoorte

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

BUITE-SPORTSOORTE

Baie Gimmies neem aan verskeie buite-sportsoorte deel. Dit sluit onder andere perdry, karate, skopboks, tweekamp, lewensredding, dans, gimnastiek, boogskiet, onderwaterhokkie, stoei, rolbal en seiljagvaart in.

Puik prestasies word behaal en verskeie Gimmies verwerf provinsiale kleure.

Leerders wat aan buite-sportsoorte deelneem, kry ook die nodige erkenning.