Dansakademie

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

DANSAKADEMIE

Gimmies se Dansakademie is pas gestig. Leerders van Gimmies en ander skole is welkom om by dié dansskool aan te sluit. Klasse vind elke middag vanaf 13:00 tot 18:00 plaas.