“Cheerleaders”

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

CHEERLEADERS

Die cheerleaders bestaan uit seuns en meisies van verskeie ouderdomme. As jy al ooit die fliek Bring it on gekyk het, sal jy presies verstaan wat al hierdie waaghalsige toertjies verg. Dit is dan ook hier die geval.