Dogtershokkie

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

DOGTERSHOKKIE

Om by Gimmies hokkie te speel, beteken baie geleenthede op en af van die veld. Ons oefen, het gespesialiseerde afrigting, kampe, toere, sosiale ontwikkeling, pret en vele meer vaardighede om die lewe voluit te kan geniet.

Gimmies bied:

  • 9 spanne
  • Oefensessies (Maandae tot Donderdae)
  • Top afrigters
  • Deelname aan NWU-Prestige-sportreeks, Noordwes-liga en Noordvaal
  • Weeklikse astro-sessies (by NWU-PUK)
  • Individuele afrigting
  • Blootstelling by klinieke
  • 1ste span neem tweejaarliks aan die internasionale hokkiefees in Kaapstad deel