Dogterskrieket

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

DOGTERSKRIEKET

By Gimmies kry dogters ook die geleentheid om krieket te kan speel.

  • Ons speel in die A-liga van NW.
  • ‘n Provinsiale speelster (personeellid) is verantwoordelik vir afrigting.
  • Oefeninge en wedstryde vind weekliks plaas.

Inligting volg binnekort.


Tydens die Noordwes krieketprysuitdeling is Ané van Wyk as die Noordwes o/19-dogterkrieketspeler by die CSA nasionale week 2018 aangewys en Coleen Oosthuizen as die beste speler van die jaar in die Premier Klubliga