Opedag

Voornemende Gimmie, jy is gemaak om spore by Gimmies te los!

Jy en jou ouers word hartlik uitgenooi om ons Opedag by te woon.

Die koshuis se besoek vind van 15:30 tot 16:30 plaas. Die hekke vir die skool se besoek open om 16:15 en die amptelike program begin om 17:00.

Dit is belangrik dat jy jou plek bespreek. Volg gerus die skakel https://forms.gle/uawc3paNJwonSUnN7

Kom volg in Gimmies se tradisieryke en uitnemende voetspore!

Vir enige navrae, stuur gerus ’n e-pos na andrea@gimmies.co.za

Date

Apr 20 2022
Expired!

Time

All Day

Leave a Reply

Your email address will not be published.