Funksies

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

FUNKSIES

Die jaarlikse Vleisfees val saam met die Gimmie/Volkie-naweek. Die geleentheid vind by Mooivallei (Saterdagaand) plaas en word deur die ouers van die Gimmieraad bedryf. Dit is dan ook die geleentheid vir reünies.