Gimmies Eisteddfod

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

GIMMIES EISTEDDFOD

Dit is elke jaar ʼn groot belewenis om te sien hoe leerders van alle ouderdomme dit geniet om hulself in die kunste uit te leef. Die hoogtepunt van die Eisteddfod is die Prestige-aand waar die wenners in die onderskeie kategorieë aangekondig word en die gehoor getrakteer word op die beste items in die onderskeie afdelings. Gimmies het hierdie jaar oorheers met die meeste kategoriewenners.