Matriekafskeid

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

MATRIEKAFSKEID

Die matriekafskeid is vir enige matrikulant ’n hoogtepunt in sy/haar skoolloopbaan. Hierdie spoggerige aand bied ‘n gulde geleentheid vir matrikulante om hul heel mooiste uitrustings aan te trek. Die leerders spog eers by Mooivallei-sportgronde met hul voertuie en uitrustings waar ouers en lede van die publiek na hul kan kyk en vandaar gaan hul na die venue.

Die matriekafskeid vind jaarliks in September plaas en is dié jaar op 19 September.

Verlede jaar was die tema steampunk en die afskeid is by Anderland gehou.