Muurbal

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

MUURBAL

Sedert 2010 bied Noordwes-muurbal die Potchefstroom hoërskole muurballiga aan.  In 2010 en 2011 was dit ‘n gemengde liga (meisies en seuns).  Vanaf 2012 is daar ‘n gemengde- en meisiesliga.