Netbal

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

NETBAL

By Gimmies kan ons behoorlik doele gooi! Gimmies se netbal presteer besonder goed.  By Gimmies is ons ingestel daarop om al ons spanne te ontwikkel.

 Ons bied jou:

  • Puik afrigting en klinieke
  • 13 spanne
  • 9 weervaste bane onder spreiligte