TUISBLAD

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

WELKOM BY POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Meer oor ons

Die saadjie, wat later sou groei tot Potchefstroom Gimnasium, is geplant in ‘n dorpie in die Kaapkolonie, Burgersdorp, waar die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk in 1869 gestig is. Die Teologiese Skool het ontstaan in ‘n tyd toe daar slegs neutrale staatskole was, aangesien alle godsdiensonderrig in skole in 1865 gestaak is.

Visie

Die visie van Potchefstroom Gimnasium is die behoud en bevordering van onderwys van gehalte en waar leerders tot hulle volle ponensiaal kan ontwikkel.

Missie

Onderwys in ’n omgewing waar gelukkige leerders deur gemotiveerde onderwysers voorberei kan word vir die toekoms.



NUUTSTE NUUS

By Gimmies is elke leerder belangrik en daarom fokus ons op die optimale ontwikkeling van elke individu se potensiaal, vaardighede en talente. Daar is dus 'n plek vir enige leerder in Gimmies.  Ons leerders gee om vir mekaar en vir die gemeenskap en is bekend vir die feit dat hulle saamstaan deur dik en dun.

IFAA SA Dance Championships

IFAA SA Dance Championships

Baie geluk aan Anellé Arbuckle wat die afgelope naweek aan die “IFAA SA Dance Championships” uitdunne en semifinaal deelgeneem het....

Mooi so, Marko!

Mooi so, Marko!

Baie geluk aan Marko Vorster wat deurgedring het na die finale rondte van “The Kids Talent Festival” wat op 22...

Eerste Dogterskrieketspan

Eerste Dogterskrieketspan

Baie geluk aan die eerste dogterskrieketspan wat gister teen Matlosana Hub gespeel en met agt paaltjies gewen het. Mooi so,...

Graad 9- en 11-leerders word vereer

Graad 9- en 11-leerders word vereer

Baie dankie aan “X-port Capital – International Investment Corporation” wat aan graad 9- en 11-leerders wat die hoogste gemiddeld in...

Noordwes Senior A-span

Noordwes Senior A-span

Baie geluk aan Marlize Jordaan, eerste dogtershokkiespan se doelwagter, wat in die Noordwes Senior A-span opgeneem is. Gimmies is trots...

ATKV-redenaars finaal

ATKV-redenaars finaal

Reuben Smit en Philip Human het verlede naweek aan die finaal van die ATKV-redenaarskompetisie in die Kaap deelgeneem. Dit is...



BELANGRIKE DATUMS

Sien meer



KOMMUNIKASIEKANALE