TUISBLAD

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

WELKOM BY POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Meer oor ons

Die saadjie, wat later sou groei tot Potchefstroom Gimnasium, is geplant in ‘n dorpie in die Kaapkolonie, Burgersdorp, waar die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk in 1869 gestig is. Die Teologiese Skool het ontstaan in ‘n tyd toe daar slegs neutrale staatskole was, aangesien alle godsdiensonderrig in skole in 1865 gestaak is.

Visie

Die visie van Potchefstroom Gimnasium is die behoud en bevordering van onderwys van gehalte en waar leerders tot hulle volle ponensiaal kan ontwikkel.

Missie

Onderwys in ’n omgewing waar gelukkige leerders deur gemotiveerde onderwysers voorberei kan word vir die toekoms.



NUUTSTE NUUS

By Gimmies is elke leerder belangrik en daarom fokus ons op die optimale ontwikkeling van elke individu se potensiaal, vaardighede en talente. Daar is dus 'n plek vir enige leerder in Gimmies.  Ons leerders gee om vir mekaar en vir die gemeenskap en is bekend vir die feit dat hulle saamstaan deur dik en dun.

Besigheid-simulasie-uitdaging

Besigheid-simulasie-uitdaging

Baie dankie aan IMPACT wat gister die graad 10-besigheidstudieleerders aan die SNAP-Besigheid-simulasie-uitdaging laat deelneem het. Die vier groepe het elkeen...

Fietsry

Fietsry

Baie geluk aan die Gimmie-fietsryers wat tydens die Spur “Schools Mountain bike League” puik presteer het. Ons is trots op...

Tennis

Tennis

Gimmies is baie trots op die onderskeie tennisspanne! Die eerste dogterspan is Noordwes-wenners en die eerste seunspan speel in die...

Muurbal

Muurbal

Baie geluk aan Dylan Niemack en Elske Garbers wat in die Suid-Afrikaanse o/16-muurbalgroep is. Dit is ’n groot prestasie en...

Landloop

Landloop

Baie geluk aan die volgende landlopers wat tydens die byeenkoms in Fochville puik presteer het. o/14-seuns – Ryno Schutte (1ste)...

o/17-skaakspan wen Noordwes

o/17-skaakspan wen Noordwes

Baie geluk aan die o/17-skaakspan wat die Noordwes-finaal gewen het! Dit wil gedoen wees. Geluk ook aan die o/19-span wat...



BELANGRIKE DATUMS

Sien meer



KOMMUNIKASIEKANALE