TUISBLAD

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

WELKOM BY POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Meer oor ons

Die saadjie, wat later sou groei tot Potchefstroom Gimnasium, is geplant in ‘n dorpie in die Kaapkolonie, Burgersdorp, waar die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk in 1869 gestig is. Die Teologiese Skool het ontstaan in ‘n tyd toe daar slegs neutrale staatskole was, aangesien alle godsdiensonderrig in skole in 1865 gestaak is.

Visie

Die visie van Potchefstroom Gimnasium is die behoud en bevordering van onderwys van gehalte en waar leerders tot hulle volle ponensiaal kan ontwikkel.

Missie

Onderwys in ’n omgewing waar gelukkige leerders deur gemotiveerde onderwysers voorberei kan word vir die toekoms.



NUUTSTE NUUS

By Gimmies is elke leerder belangrik en daarom fokus ons op die optimale ontwikkeling van elke individu se potensiaal, vaardighede en talente. Daar is dus 'n plek vir enige leerder in Gimmies.  Ons leerders gee om vir mekaar en vir die gemeenskap en is bekend vir die feit dat hulle saamstaan deur dik en dun.

SA Schools Championships

SA Schools Championships

Gimmies is geweldig trots op die drie netbalspanne wat die naweek aan die “SA Schools Championships” deelgeneem het. Ons weet...

100 vir Francois

100 vir Francois

Baie geluk aan Francois Viviers wat Saterdag sy 100ste krieketwedstryd vir die eerstespan gespeel het. Dit is ’n groot prestasie...

Swem

Swem

Baie geluk aan Juandré en Janco Uys wat in die vakansie aan die TYR-Prestige-kampioenskappe in Pietermaritzburg deelgeneem en puik presteer...

Tennis

Tennis

Baie geluk aan die eerste dogterstennisspan wat die naweek teen Sannieshof gewen het en deurdring na die finaal. Geluk ook...

Wiskunde-Olimpiade

Wiskunde-Olimpiade

Baie geluk aan Anton Steyn wat voor die vakansie aan Beeld se wiskunde-olimpiade in Gauteng deelgeneem het.  Hy slaag daarin...

Op die spel

Op die spel

Baie geluk aan Michelle Hammann wat tydens die uitkloprondtes van Op Die Spel Gimmies se naam hoog gehou het! Michelle...



BELANGRIKE DATUMS

Sien meer



KOMMUNIKASIEKANALE