TUISBLAD

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

WELKOM BY POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Meer oor ons

Die saadjie, wat later sou groei tot Potchefstroom Gimnasium, is geplant in ‘n dorpie in die Kaapkolonie, Burgersdorp, waar die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk in 1869 gestig is. Die Teologiese Skool het ontstaan in ‘n tyd toe daar slegs neutrale staatskole was, aangesien alle godsdiensonderrig in skole in 1865 gestaak is.

Visie

Die visie van Potchefstroom Gimnasium is die behoud en bevordering van onderwys van gehalte en waar leerders tot hulle volle ponensiaal kan ontwikkel.

Missie

Onderwys in ’n omgewing waar gelukkige leerders deur gemotiveerde onderwysers voorberei kan word vir die toekoms.



NUUTSTE NUUS

By Gimmies is elke leerder belangrik en daarom fokus ons op die optimale ontwikkeling van elke individu se potensiaal, vaardighede en talente. Daar is dus 'n plek vir enige leerder in Gimmies.  Ons leerders gee om vir mekaar en vir die gemeenskap en is bekend vir die feit dat hulle saamstaan deur dik en dun.

Afrikaans-Olimpiade

Afrikaans-Olimpiade

Baie geluk aan Karli Steyn wat as die provinsiale wenner van die senior Afrikaans-olimpiade aangewys is.  Sy behaal ‘n puik...

Dans

Dans

Anellé Arbuckle het tydens die vakansie aan die “Europe dance Grand Prix Championships” in Bologna, Italië, en aan die “IFAA...

Fietsry

Fietsry

Gimmies is baie trots op Joné van Eeden wat tydens die SA-Jeugpadfietskampioenskappe ’n algehele derde plek in die o/19-kategorie behaal...

Rugby

Rugby

Gimmies is baie trots op Keenan Twigg wat vir die Luiperds o/20-rugbyspan teen die Limpopo Blou Bulle gespeel het. Dit...

Cheerleaders

Cheerleaders

Gimmies se cheerleaders eindig algeheel vyfde tydens die nasionale kompetisie wat verlede week in Oos-London plaasgevind het. Baie geluk, ons...

Netbal

Netbal

Martine Jordaan en Sunel Smit is tydens die SA-skole-netbaltoernooi in die top 35-groep ingesluit. Dit is ‘n puik prestasie en...



BELANGRIKE DATUMS

Sien meer



KOMMUNIKASIEKANALE