TUISBLAD

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

WELKOM BY POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Meer oor ons

Die saadjie, wat later sou groei tot Potchefstroom Gimnasium, is geplant in ‘n dorpie in die Kaapkolonie, Burgersdorp, waar die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk in 1869 gestig is. Die Teologiese Skool het ontstaan in ‘n tyd toe daar slegs neutrale staatskole was, aangesien alle godsdiensonderrig in skole in 1865 gestaak is.

Visie

Die visie van Potchefstroom Gimnasium is die behoud en bevordering van onderwys van gehalte en waar leerders tot hulle volle ponensiaal kan ontwikkel.

Missie

Onderwys in ’n omgewing waar gelukkige leerders deur gemotiveerde onderwysers voorberei kan word vir die toekoms.



NUUTSTE NUUS

By Gimmies is elke leerder belangrik en daarom fokus ons op die optimale ontwikkeling van elke individu se potensiaal, vaardighede en talente. Daar is dus 'n plek vir enige leerder in Gimmies.  Ons leerders gee om vir mekaar en vir die gemeenskap en is bekend vir die feit dat hulle saamstaan deur dik en dun.

Tweekamp

Tweekamp

Drie Gimmies het op Sondag 10 Februarie aan Noordwes-tweekamp deelgeneem en puik presteer. Dogters o/17- Sunel Smit, 1ste plek Dogters...

Interhoër uitslae

Interhoër uitslae

Vanweë die reën kon die Interhoër nie afgehandel word nie. Geen trofeë is oorhandig nie. Die puntestand was as volg:-...

o/15A-krieketseuns

o/15A-krieketseuns

o/15A-krieketseuns wen vir Hoërskool Monument ’n Klop op die skouer vir die o/15A-krieketseuns wat vir Hoërskool Monument met 2 lopies...

o/17-krieketseuns

o/17-krieketseuns

Baie geluk aan drie van Gimmies se krieketseuns! Baie geluk aan die volgende drie krieketseuns wat vir die Noordwes o/17-uitnodigingspan...

Jeugorkes

Jeugorkes

Net nog ’n bewys dat Gimmie-leerders op alle gebiede uitblink!  Die volgende Gimmies is as lede van die Noordwes-Jeugorkes gekies:...

Aflosspanne presteer

Aflosspanne presteer

Baie geluk aan ons aflosspanne wat Dinsdag by ’n uitnodigingsbyeenkoms by TUKS puik presteer het. Ons het meegeding in die...

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19


BELANGRIKE DATUMS

Sien meer



KOMMUNIKASIEKANALE