TUISBLAD

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

WELKOM BY POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Meer oor ons

Die saadjie, wat later sou groei tot Potchefstroom Gimnasium, is geplant in ‘n dorpie in die Kaapkolonie, Burgersdorp, waar die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk in 1869 gestig is. Die Teologiese Skool het ontstaan in ‘n tyd toe daar slegs neutrale staatskole was, aangesien alle godsdiensonderrig in skole in 1865 gestaak is.

Visie

Die visie van Potchefstroom Gimnasium is die behoud en bevordering van onderwys van gehalte en waar leerders tot hulle volle ponensiaal kan ontwikkel.

Missie

Onderwys in ’n omgewing waar gelukkige leerders deur gemotiveerde onderwysers voorberei kan word vir die toekoms.



NUUTSTE NUUS

By Gimmies is elke leerder belangrik en daarom fokus ons op die optimale ontwikkeling van elke individu se potensiaal, vaardighede en talente. Daar is dus 'n plek vir enige leerder in Gimmies.  Ons leerders gee om vir mekaar en vir die gemeenskap en is bekend vir die feit dat hulle saamstaan deur dik en dun.

4 Silwermedaljes

4 Silwermedaljes

4 Silwermedaljes tydens SA vlak 3 swem Jack Cameron het van 3 tot 5 April in Polokwane aan die SA...

Gimmies woeker in spelling

Gimmies woeker in spelling

Baie geluk aan die agt Gimmies wat Dinsdag aan die ATKV-talethon deelgeneem het. Hierdie kompetisie behels woordkennis van Afrikaans, Engels,...

Swem vlak 3

Swem vlak 3

Baie geluk aan Tiaan Rossouw en Janco Uys wat in Germiston aan SA vlak 3 swem deelgeneem en puik presteer...

Swem

Swem

Baie geluk aan Chazél Orton, Juandré Uys, Theo Ferreira en William Slaughter wat tydens die vakansie in Durban aan die...

Noordwes-hokkie

Noordwes-hokkie

Baie geluk aan Janco Ritchie en FC de Villiers wat vir die o/21 Noordwes-hokkiespan gekies is. Dit is ’n prestasie...

Skaakmat

Skaakmat

Baie geluk aan Anaïs Saayman en Dewald Lubbe wat tydens die vakansie aan die Suid-Afrikaanse Junior Geslote-skaakkampioenskappe deelgeneem het. Beide...



BELANGRIKE DATUMS

Sien meer



KOMMUNIKASIEKANALE