TUISBLAD

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

WELKOM BY POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Meer oor ons

Die saadjie, wat later sou groei tot Potchefstroom Gimnasium, is geplant in ‘n dorpie in die Kaapkolonie, Burgersdorp, waar die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk in 1869 gestig is. Die Teologiese Skool het ontstaan in ‘n tyd toe daar slegs neutrale staatskole was, aangesien alle godsdiensonderrig in skole in 1865 gestaak is.

Visie

Die visie van Potchefstroom Gimnasium is die behoud en bevordering van onderwys van gehalte en waar leerders tot hulle volle ponensiaal kan ontwikkel.

Missie

Onderwys in ’n omgewing waar gelukkige leerders deur gemotiveerde onderwysers voorberei kan word vir die toekoms.



NUUTSTE NUUS

By Gimmies is elke leerder belangrik en daarom fokus ons op die optimale ontwikkeling van elke individu se potensiaal, vaardighede en talente. Daar is dus 'n plek vir enige leerder in Gimmies.  Ons leerders gee om vir mekaar en vir die gemeenskap en is bekend vir die feit dat hulle saamstaan deur dik en dun.

Fisiese wetenskap-olimpiade

Fisiese wetenskap-olimpiade

Baie geluk aan Jonathan Vorster wat een van 33 leerders is wat aan uitduntoetse gaan deelneem om te bepaal of...

Matriekprysuitdeling en kerkdiens

Matriekprysuitdeling en kerkdiens

Die matrieks van 2019 het Donderdag 10 Oktober hul prysuitdeling en kerkdiens gehad.   Hierdie geleentheid is seker een van...

Wiskunde-olimpiade

Wiskunde-olimpiade

Baie geluk aan Jayden du Toit wat in Noordwes as kwintiel vier- asook algehele wenner van die graad 8 SAMF-wiskunde-olimpiade...

Op die Planke-toneelfees

Op die Planke-toneelfees

Tydens die Op die Planke-toneelfees het Gimmies se akteurs weereens naam gemaak. Francois Wiid word as beste akteur, Janco Mouton...

WOW-Spelfees

WOW-Spelfees

Michelle Hammann het weereens Gimmies se naam tydens die nasionale WOW-Spelfees hoog gehou. Sy het in Stellenbosch gaan deelneem en...

Krieket – Noordwes-finaal

Krieket – Noordwes-finaal

Pure vreugde is wat in dié foto gesien word. Baie geluk aan die o/15B-krieketspan wat die afgelope naweek in die...



BELANGRIKE DATUMS

Sien meer



KOMMUNIKASIEKANALE