TUISBLAD

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

WELKOM BY POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Meer oor ons

Die saadjie, wat later sou groei tot Potchefstroom Gimnasium, is geplant in ‘n dorpie in die Kaapkolonie, Burgersdorp, waar die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk in 1869 gestig is. Die Teologiese Skool het ontstaan in ‘n tyd toe daar slegs neutrale staatskole was, aangesien alle godsdiensonderrig in skole in 1865 gestaak is.

Visie

Die visie van Potchefstroom Gimnasium is die behoud en bevordering van onderwys van gehalte en waar leerders tot hulle volle ponensiaal kan ontwikkel.

Missie

Onderwys in ’n omgewing waar gelukkige leerders deur gemotiveerde onderwysers voorberei kan word vir die toekoms.



NUUTSTE NUUS

By Gimmies is elke leerder belangrik en daarom fokus ons op die optimale ontwikkeling van elke individu se potensiaal, vaardighede en talente. Daar is dus 'n plek vir enige leerder in Gimmies.  Ons leerders gee om vir mekaar en vir die gemeenskap en is bekend vir die feit dat hulle saamstaan deur dik en dun.

17 Medaljes tydens SA’s

17 Medaljes tydens SA’s

Nie net kry Gimmies se atlete dit reg om 17 medaljes tydens SA’s in te palm nie, maar ook om...

Marjuzel, jou yster!

Marjuzel, jou yster!

Baie geluk aan Marjuzel Venter wat tydens die vakansie in die SA-tennisspan opgeneem is. Ons is baie trots op jou!

En daar doen Gimmies dit alweer!

En daar doen Gimmies dit alweer!

Vir die tweede keer word Gimmies deur die Minister van Onderwys, Angie Motshekga, as die beste kwintiel 4-skool in die...

Sy is tog ‘n Gimmie

Sy is tog ‘n Gimmie

Gimmies is baie trots om te kan sê dat Lara Badenhorst een van 48 finaliste is wat aan die talentkompetisie Maak...

NWU-Prestige-sportreeks teen Jeugland

NWU-Prestige-sportreeks teen Jeugland

Baie geluk aan al die sportspanne wat Dinsdag en Woensdag teen Jeugland gespeel het. Gimmies het hul uitstekend van hul...

Tweekamp

Tweekamp

Mooi so Anika! Tydens die provinsiale tweekamp-byeenkoms het Anika Rossouw ’n derde plek  behaal. Ons is trots op jou!



BELANGRIKE DATUMS

Sien meer



KOMMUNIKASIEKANALE