TUISBLAD

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

WELKOM BY POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Meer oor ons

Die saadjie, wat later sou groei tot Potchefstroom Gimnasium, is geplant in ‘n dorpie in die Kaapkolonie, Burgersdorp, waar die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk in 1869 gestig is. Die Teologiese Skool het ontstaan in ‘n tyd toe daar slegs neutrale staatskole was, aangesien alle godsdiensonderrig in skole in 1865 gestaak is.

Visie

Die visie van Potchefstroom Gimnasium is die behoud en bevordering van onderwys van gehalte en waar leerders tot hulle volle ponensiaal kan ontwikkel.

Missie

Onderwys in ’n omgewing waar gelukkige leerders deur gemotiveerde onderwysers voorberei kan word vir die toekoms.



NUUTSTE NUUS

By Gimmies is elke leerder belangrik en daarom fokus ons op die optimale ontwikkeling van elke individu se potensiaal, vaardighede en talente. Daar is dus 'n plek vir enige leerder in Gimmies.  Ons leerders gee om vir mekaar en vir die gemeenskap en is bekend vir die feit dat hulle saamstaan deur dik en dun.

Tennis

Tennis

Vyf van die vier en twintig tennisspelers in die Noordwes-spanne, is Gimmies.  Dit is ‘n groot prestasie. o/19: MC Venter...

Gimmies se eie ballerina

Gimmies se eie ballerina

Elsabe Potgieter is deur Brussel Internasionale Ballet gekeur om tussen Julie en Augustus ’n somerskool by Don Bosco Internaat by...

Baie geluk, Bernice

Baie geluk, Bernice

Bernice Klopper is deur die NWU genooi om saam met Susan Yondt van Swede, ‘n internasionaal bekende Amerikaanse pianis, in...

NW-atletiekspan

NW-atletiekspan

Gimmies spog met 27 atlete wat tot die Noordwes-atletiekspan verkies is. Dié atlete gaan die vakansie aan die SA’s in...

Uitslae teen Die Anker

Uitslae teen Die Anker

Baie geluk aan al die sportspanne wat die naweek teen Die Anker gespeel het. Gimmies het hul uitstekend van hul...

Baie geluk, Nadine

Baie geluk, Nadine

Baie geluk aan Nadine Nel wat uitgenooi is om aan die nasionale proewe, wat op 12 April in Tzaneen plaasvind,...



BELANGRIKE DATUMS

Sien meer



KOMMUNIKASIEKANALE