TUISBLAD

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

WELKOM BY POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Meer oor ons

Die saadjie, wat later sou groei tot Potchefstroom Gimnasium, is geplant in ‘n dorpie in die Kaapkolonie, Burgersdorp, waar die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk in 1869 gestig is. Die Teologiese Skool het ontstaan in ‘n tyd toe daar slegs neutrale staatskole was, aangesien alle godsdiensonderrig in skole in 1865 gestaak is.

Visie

Die visie van Potchefstroom Gimnasium is die behoud en bevordering van onderwys van gehalte en waar leerders tot hulle volle ponensiaal kan ontwikkel.

Missie

Onderwys in ’n omgewing waar gelukkige leerders deur gemotiveerde onderwysers voorberei kan word vir die toekoms.



NUUTSTE NUUS

By Gimmies is elke leerder belangrik en daarom fokus ons op die optimale ontwikkeling van elke individu se potensiaal, vaardighede en talente. Daar is dus 'n plek vir enige leerder in Gimmies.  Ons leerders gee om vir mekaar en vir die gemeenskap en is bekend vir die feit dat hulle saamstaan deur dik en dun.

Landloop

Landloop

Baie geluk aan drie Gimmies wat besondere prestasies in landloop behaal het. Aston Diedericks ontvang die trofee vir beste junior...

Skyfskietkompetisie

Skyfskietkompetisie

Gimmies presteer puik tydens interprovinsiale skryfskietkompetisie Tydens die interprovinsiale skyfskietkompetisie het vier Gimmies uitstekend presteer. Ses provinsies en nagenoeg 200...

Skole-swem

Skole-swem

Gimmies is die Noordwes-wenner van die skole-swem! Baie geluk aan elke swemmer, ons is trots op julle. Chazél Orton, 7...

Sun City-tennistoernooi

Sun City-tennistoernooi

Gimmies het tydens die Sun City-tennistoernooi puik presteer Ons speel onder andere teen Hoërskool Menlopark en Hoërskool Linden en tree...

Onderwyser presteer

Onderwyser presteer

Een van Gimmies se eie onderwysers presteer puik!  Tydens die Varsity Cup byeenkoms behaal juffrou Riëtte ‘n eerste plek in...

NWU-Interskole

NWU-Interskole

Baie geluk aan al ons atlete wat Woensdag by die NWU-Interskole byeenkoms presteer het. Gimmies spog ook met Phemelo Molale...



BELANGRIKE DATUMS

Sien meer



KOMMUNIKASIEKANALE