TUISBLAD

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

WELKOM BY POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Meer oor ons

Die saadjie, wat later sou groei tot Potchefstroom Gimnasium, is geplant in ‘n dorpie in die Kaapkolonie, Burgersdorp, waar die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk in 1869 gestig is. Die Teologiese Skool het ontstaan in ‘n tyd toe daar slegs neutrale staatskole was, aangesien alle godsdiensonderrig in skole in 1865 gestaak is.

Visie

Die visie van Potchefstroom Gimnasium is die behoud en bevordering van onderwys van gehalte en waar leerders tot hulle volle ponensiaal kan ontwikkel.

Missie

Onderwys in ’n omgewing waar gelukkige leerders deur gemotiveerde onderwysers voorberei kan word vir die toekoms.



NUUTSTE NUUS

By Gimmies is elke leerder belangrik en daarom fokus ons op die optimale ontwikkeling van elke individu se potensiaal, vaardighede en talente. Daar is dus 'n plek vir enige leerder in Gimmies.  Ons leerders gee om vir mekaar en vir die gemeenskap en is bekend vir die feit dat hulle saamstaan deur dik en dun.

Interhoër-swemgala

Interhoër-swemgala

Tydens die Interhoër-swemgala, wat Maandag plaasgevind het, het Gimmies weer guts gewys! Gimmies eindig algeheel tweede, met Hoërskool Rustenburg in...

Gimmies gee om

Gimmies gee om

Gimmies gee vir die gemeenskap om! Ya Rona-kleuterskool in Ikageng het ongeveer 120 kleuters. Gimmies het na dié skooltjie uitgereik...

Gimmie-gholfspelers presteer

Gimmie-gholfspelers presteer

Baie geluk aan ons gholfspelers wat gister aan die derde gholfliga gaan deelneem het. Baie geluk aan Louis Fourie wat...

Oorlewingsresep vir 2019

Oorlewingsresep vir 2019

Die perfekte oorlewingsresep vir 2019! Doen jouself ’n guns en gaan lees Karli Steyn se artikel wat sy vir BELLA Tydskrif geskryf...

o/15A-krieket

o/15A-krieket

Eerste- en o/15A-krieketseuns sluit naweek op ’n hoogtepunt af Baie geluk aan die eerste- en o/15A-krieketseuns wat die naweek op...

o/15-krieket

o/15-krieket

o/15A-krieketseuns is die Finsbury B-liga wenners! Baie geluk aan die o/15A-krieketseuns wat die Finsbury B-liga wen! Die eerste- en o/15A-krieketspan...



BELANGRIKE DATUMS

Sien meer



KOMMUNIKASIEKANALE