TUISBLAD

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

WELKOM BY POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Meer oor ons

Die saadjie, wat later sou groei tot Potchefstroom Gimnasium, is geplant in ‘n dorpie in die Kaapkolonie, Burgersdorp, waar die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk in 1869 gestig is. Die Teologiese Skool het ontstaan in ‘n tyd toe daar slegs neutrale staatskole was, aangesien alle godsdiensonderrig in skole in 1865 gestaak is.

Visie

Die visie van Potchefstroom Gimnasium is die behoud en bevordering van onderwys van gehalte en waar leerders tot hulle volle ponensiaal kan ontwikkel.

Missie

Onderwys in ’n omgewing waar gelukkige leerders deur gemotiveerde onderwysers voorberei kan word vir die toekoms.



NUUTSTE NUUS

By Gimmies is elke leerder belangrik en daarom fokus ons op die optimale ontwikkeling van elke individu se potensiaal, vaardighede en talente. Daar is dus 'n plek vir enige leerder in Gimmies.  Ons leerders gee om vir mekaar en vir die gemeenskap en is bekend vir die feit dat hulle saamstaan deur dik en dun.

Jeugorkes

Jeugorkes

Net nog ’n bewys dat Gimmie-leerders op alle gebiede uitblink!  Die volgende Gimmies is as lede van die Noordwes-Jeugorkes gekies:...

Aflosspanne presteer

Aflosspanne presteer

Baie geluk aan ons aflosspanne wat Dinsdag by ’n uitnodigingsbyeenkoms by TUKS puik presteer het. Ons het meegeding in die...

Mnr. en Mej. Gimmie

Mnr. en Mej. Gimmie

Baie geluk aan 2019 se Mnr. en Mej. Gimmie, Zander Kirstein en Kaila Lamprecht! Mnr. Gimmie 2de prins – Vian...

Gimmie-Prestige

Gimmie-Prestige

Baie geluk aan al die Gimmies wat Saterdag by dié byeenkoms deelgeneem en presteer het. Dankie aan al die personeel...

Top 10 van 2018

Top 10 van 2018

Top 10 akademiese presteerders van 2018 Baie geluk aan die Top 10 akademiese presteerders van 2018. Dankie vir julle harde...

Opkomende akteurs en aktrises

Opkomende akteurs en aktrises

Graag stel ons aan julle ons opkomende akteurs en aktrises voor wat gekies is om deel van Gimmies se twee...



BELANGRIKE DATUMS

Sien meer



KOMMUNIKASIEKANALE