TUISBLAD

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

WELKOM BY POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Meer oor ons

Die saadjie, wat later sou groei tot Potchefstroom Gimnasium, is geplant in ‘n dorpie in die Kaapkolonie, Burgersdorp, waar die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk in 1869 gestig is. Die Teologiese Skool het ontstaan in ‘n tyd toe daar slegs neutrale staatskole was, aangesien alle godsdiensonderrig in skole in 1865 gestaak is.

Visie

Die visie van Potchefstroom Gimnasium is die behoud en bevordering van onderwys van gehalte en waar leerders tot hulle volle ponensiaal kan ontwikkel.

Missie

Onderwys in ’n omgewing waar gelukkige leerders deur gemotiveerde onderwysers voorberei kan word vir die toekoms.



NUUTSTE NUUS

By Gimmies is elke leerder belangrik en daarom fokus ons op die optimale ontwikkeling van elke individu se potensiaal, vaardighede en talente. Daar is dus 'n plek vir enige leerder in Gimmies.  Ons leerders gee om vir mekaar en vir die gemeenskap en is bekend vir die feit dat hulle saamstaan deur dik en dun.

Luiperdsspanne

Luiperdsspanne

Baie geluk aan die volgende vyf Gimmie-rugbyspelers wat onderskeie Luiperdsspanne gehaal het. Dit is ’n puik prestasie en ons is...

Landloop

Landloop

Baie geluk aan die volgende landlopers wat tydens liga 1 en 3 puik presteer het. Ons is trots op julle....

Fietsry

Fietsry

Baie geluk aan Ernie Roets en Joné van Eeden wat tydens die Spur Schools Mountain Bike League albei ’n eerste...

Gimmies wen Classic Clash

Gimmies wen Classic Clash

Baie geluk aan al vier die eerstespanne wat gewen het. Geluk ook aan al die ander spanne wat hul beste...

Tennis

Tennis

Baie geluk aan die tennisspanne wat die afgelope naweek teen Potch Volkies puik presteer het. Die uitslae is as volg:...

Engelse redenaars

Engelse redenaars

Francois Wiid en Lize van der Westhuizen het aan die Engelse Redenaars kompetisie deelgeneem. Geluk aan Francois wat ʼn derde...

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16


BELANGRIKE DATUMS

Sien meer



KOMMUNIKASIEKANALE