TUISBLAD

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

WELKOM BY POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Meer oor ons

Die saadjie, wat later sou groei tot Potchefstroom Gimnasium, is geplant in ‘n dorpie in die Kaapkolonie, Burgersdorp, waar die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk in 1869 gestig is. Die Teologiese Skool het ontstaan in ‘n tyd toe daar slegs neutrale staatskole was, aangesien alle godsdiensonderrig in skole in 1865 gestaak is.

Visie

Die visie van Potchefstroom Gimnasium is die behoud en bevordering van onderwys van gehalte en waar leerders tot hulle volle ponensiaal kan ontwikkel.

Missie

Onderwys in ’n omgewing waar gelukkige leerders deur gemotiveerde onderwysers voorberei kan word vir die toekoms.



NUUTSTE NUUS

By Gimmies is elke leerder belangrik en daarom fokus ons op die optimale ontwikkeling van elke individu se potensiaal, vaardighede en talente. Daar is dus 'n plek vir enige leerder in Gimmies.  Ons leerders gee om vir mekaar en vir die gemeenskap en is bekend vir die feit dat hulle saamstaan deur dik en dun.

Visvang

Visvang

Christof Greyling is ’n visvanger van formaat. Hierdie graad 9-leerder het tydens Augustus aan die Zone 5-toernooi in Namibië, waarvan...

Skyfskiet

Skyfskiet

Baie geluk aan die Gimmie-skyfskietspan wat Noordwes vanaf 21-28 September by die SA’s in die Kaap verteenwoordig het. Dié 13...

Swem

Swem

Baie geluk aan die volgende Gimmie-swemmers wat tydens die Noordwes-kortbadkampioenskappe uitstekend presteer het! Hierdie byeenkoms is die afgelope naweek in...

Sewes

Sewes

Baie geluk aan Morné Stafford en Janu Brand wat in die derde kwartaal vir die o/17-Luiperds-sewesspan gekies is. Tydens die...

Krieket

Krieket

Gimmies se krieketspanne het die naweek vir aksie gesorg! Baie geluk aan die eerstespan wat 196 lopies in 29 beurte...

Fietsry

Fietsry

Tydens die vakansie het Gimmie-fietsryers aan die nasionale Spur “Schools MTB League” se finale byeenkoms, wat oor twee dae gestrek...



BELANGRIKE DATUMS

Sien meer



KOMMUNIKASIEKANALE