TUISBLAD

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

WELKOM BY POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Meer oor ons

Die saadjie, wat later sou groei tot Potchefstroom Gimnasium, is geplant in ‘n dorpie in die Kaapkolonie, Burgersdorp, waar die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk in 1869 gestig is. Die Teologiese Skool het ontstaan in ‘n tyd toe daar slegs neutrale staatskole was, aangesien alle godsdiensonderrig in skole in 1865 gestaak is.

Visie

Die visie van Potchefstroom Gimnasium is die behoud en bevordering van onderwys van gehalte en waar leerders tot hulle volle ponensiaal kan ontwikkel.

Missie

Onderwys in ’n omgewing waar gelukkige leerders deur gemotiveerde onderwysers voorberei kan word vir die toekoms.



NUUTSTE NUUS

By Gimmies is elke leerder belangrik en daarom fokus ons op die optimale ontwikkeling van elke individu se potensiaal, vaardighede en talente. Daar is dus 'n plek vir enige leerder in Gimmies.  Ons leerders gee om vir mekaar en vir die gemeenskap en is bekend vir die feit dat hulle saamstaan deur dik en dun.

Olimpiade

Olimpiade

Baie geluk aan die volgende leerders wat tydens die Suid-Afrikaanse natuur-, lewens- en fisiese wetenskappe-olimpiade puik presteer het. Julle hou...

Gimmie-atlete presteer

Gimmie-atlete presteer

Baie geluk aan die top 30-atlete wat aan die Twizza Super School Series-byeenkoms deelgeneem en puik presteer het! Gimmies, wat...

Personeel word vereer

Personeel word vereer

Gimmies is ontsettend dankbaar vir die uitstaande onderwysers wat ons het. Dié personeel is tydens die prysuitdeling vir hul jarelange...

Senior Prysuitdeling

Senior Prysuitdeling

Baie geluk aan al die senior Gimmies wat tydens die prysuitdeling vir hulle harde werk vereer is. Ons waardeer julle...

Junior prysuitdeling

Junior prysuitdeling

Baie geluk aan al die junior Gimmies wat tydens die prysuitdeling vir hulle harde werk vereer is. Ons waardeer julle...

Skyfskiet

Skyfskiet

Baie geluk aan Shani en Nadine Nel wat tydens die Noordwes-liga 1 puik presteer het. Die twee sussies het hul...

Rekords word gebreek!

Rekords word gebreek!

Baie geluk aan die volgende leerders wat tydens die Interhuis ’n paar rekords gebreek het. Ons is opgewonde oor die...

Gala-kampioenskappe

Gala-kampioenskappe

Baie geluk aan die Gimmie-swemmers wat die naweek aan die 4+1 interprovinsiale gala-kampioenskappe deelgeneem en puik presteer het. Ons is...

1 2 3 4 5 6 7


BELANGRIKE DATUMS

Sien meer



KOMMUNIKASIEKANALE