TUISBLAD

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

WELKOM BY POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Meer oor ons

Die saadjie, wat later sou groei tot Potchefstroom Gimnasium, is geplant in ‘n dorpie in die Kaapkolonie, Burgersdorp, waar die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk in 1869 gestig is. Die Teologiese Skool het ontstaan in ‘n tyd toe daar slegs neutrale staatskole was, aangesien alle godsdiensonderrig in skole in 1865 gestaak is.

Visie

Die visie van Potchefstroom Gimnasium is die behoud en bevordering van onderwys van gehalte en waar leerders tot hulle volle ponensiaal kan ontwikkel.

Missie

Onderwys in ’n omgewing waar gelukkige leerders deur gemotiveerde onderwysers voorberei kan word vir die toekoms.



NUUTSTE NUUS

By Gimmies is elke leerder belangrik en daarom fokus ons op die optimale ontwikkeling van elke individu se potensiaal, vaardighede en talente. Daar is dus 'n plek vir enige leerder in Gimmies.  Ons leerders gee om vir mekaar en vir die gemeenskap en is bekend vir die feit dat hulle saamstaan deur dik en dun.

Die soete smaak van oorwinning

Die soete smaak van oorwinning

Baie geluk aan ons o/16A- en eerste seunshokkiespanne en die o/14A-, tweede- en eerste dogtershokkiespanne wat onder die top drie...

Wenners

Wenners

Baie geluk aan die skaak- en tennisspanne wat algeheel eerste in die NWU-Prestige-sportreeks geëindig het. Die juniorskaakspan eindig eerste en...

Klomp langasems bymekaar

Klomp langasems bymekaar

Baie geluk aan Gimmies se landloopspan wat algeheel derde in die NWU-Prestige-sportreeks geëindig het. Dit is ’n puik prestasie waarop...

NWU-Prestige-sportreeks semifinaal

NWU-Prestige-sportreeks semifinaal

Baie geluk aan al die Gimmie-sportspanne wat tydens die semifinaal van die NWU-Prestige-Sportreeks Gimmie-guts gewys het. Baie sterkte aan al...

Miandi, jou yster!

Miandi, jou yster!

Tydens die CAA Afrika Jeug- en Juniorkampioenskappe in Abidjan, Ivoorkus, het Miandi daarin geslaag om eerste in die 100m te...

Gimmie-swemmers maak skoonskip

Gimmie-swemmers maak skoonskip

Baie geluk aan die drie Gimmies wat tydens die SA-jeug swemkampioenskappe uitstekend presteer het. Al drie het onder die top...

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16


BELANGRIKE DATUMS

Sien meer



KOMMUNIKASIEKANALE