TUISBLAD

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

WELKOM BY POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Meer oor ons

Die saadjie, wat later sou groei tot Potchefstroom Gimnasium, is geplant in ‘n dorpie in die Kaapkolonie, Burgersdorp, waar die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk in 1869 gestig is. Die Teologiese Skool het ontstaan in ‘n tyd toe daar slegs neutrale staatskole was, aangesien alle godsdiensonderrig in skole in 1865 gestaak is.

Visie

Die visie van Potchefstroom Gimnasium is die behoud en bevordering van onderwys van gehalte en waar leerders tot hulle volle ponensiaal kan ontwikkel.

Missie

Onderwys in ’n omgewing waar gelukkige leerders deur gemotiveerde onderwysers voorberei kan word vir die toekoms.



NUUTSTE NUUS

By Gimmies is elke leerder belangrik en daarom fokus ons op die optimale ontwikkeling van elke individu se potensiaal, vaardighede en talente. Daar is dus 'n plek vir enige leerder in Gimmies.  Ons leerders gee om vir mekaar en vir die gemeenskap en is bekend vir die feit dat hulle saamstaan deur dik en dun.

Landloop

Landloop

Baie geluk aan die volgende landlopers wat tydens die byeenkoms in Fochville puik presteer het. o/14-seuns – Ryno Schutte (1ste)...

o/17-skaakspan wen Noordwes

o/17-skaakspan wen Noordwes

Baie geluk aan die o/17-skaakspan wat die Noordwes-finaal gewen het! Dit wil gedoen wees. Geluk ook aan die o/19-span wat...

Skyfskiet

Skyfskiet

Baie geluk aan 13 van Gimmies se skuts wat in die Noordwes-skyfskietspan opgeneem is. Dit is ’n puik prestasie! Dié...

0/14-hokkie Noordvaal-wenners

0/14-hokkie Noordvaal-wenners

Baie geluk aan die seuns wat tydens Noordvaal ware Gimmie-guts gewys het. Ons is trots op julle. Gimmies eindig algeheel...

Sing in Harmonie

Sing in Harmonie

Gimmies is geweldig trots op die Gimmie-kamerkoor wat tydens die streekskompetisie van Sing in Harmonie gewen het en deurdring na...

Fietsry

Fietsry

Baie geluk aan Joné van Eeden wat tydens die SA-bergfietskampioenskappe ’n algehele 4de plek verower het. Dit is ’n puik...

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24


BELANGRIKE DATUMS

Sien meer



KOMMUNIKASIEKANALE