TUISBLAD

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

WELKOM BY POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Meer oor ons

Die saadjie, wat later sou groei tot Potchefstroom Gimnasium, is geplant in ‘n dorpie in die Kaapkolonie, Burgersdorp, waar die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk in 1869 gestig is. Die Teologiese Skool het ontstaan in ‘n tyd toe daar slegs neutrale staatskole was, aangesien alle godsdiensonderrig in skole in 1865 gestaak is.

Visie

Die visie van Potchefstroom Gimnasium is die behoud en bevordering van onderwys van gehalte en waar leerders tot hulle volle ponensiaal kan ontwikkel.

Missie

Onderwys in ’n omgewing waar gelukkige leerders deur gemotiveerde onderwysers voorberei kan word vir die toekoms.



NUUTSTE NUUS

By Gimmies is elke leerder belangrik en daarom fokus ons op die optimale ontwikkeling van elke individu se potensiaal, vaardighede en talente. Daar is dus 'n plek vir enige leerder in Gimmies.  Ons leerders gee om vir mekaar en vir die gemeenskap en is bekend vir die feit dat hulle saamstaan deur dik en dun.

Landloop

Landloop

’n Klomp Gimmies het die afgelope naweek aan die die Noordwes-landloopkampioenskappe deelgeneem en puik presteer. Rico Leijenaar, Danielle Verster en...

Koshuisraad

Koshuisraad

Baie geluk aan die nuwe Cachet- en Brandwag koshuisraad van 2019/2020! Mag dit ’n goeie en suksesvolle termyn wees. Die...

Spur Mountain bike league

Spur Mountain bike league

Baie geluk aan die fietsryers wat die naweek tydens die Spur “Schools Mountain bike league” Gimmies se naam hoog gehou...

ATKV-Tienertoneelfees

ATKV-Tienertoneelfees

Beide Gimmies se toneelgroepe het Vrydagaand aan die ATKV-Tienertoneelfees se Noordwes-streeksfees deelgeneem. Die volgende akteurs ontvang sertifikate: Francois Wiid –...

2019/2020 Gimmieraad

2019/2020 Gimmieraad

Baie geluk aan die volgende leerders wat vir 2019/2020 tot die Gimmieraad verkies is. Mag julle’n suksesvolle termyn hê en...

Eskom Wetenskapekspo

Eskom Wetenskapekspo

Baie geluk aan Lukas Esterhuizen wat tydens die Eskom Wetenskapekspo ’n bronsmedalje verwerf het. Sy projek word ook as die...



BELANGRIKE DATUMS

Sien meer



KOMMUNIKASIEKANALE