Rugby

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

RUGBY

Gimmies se rugby is die trots van die skool. Gimmies spog ook met oud-Gimmies, Piet Malan, Johan v/d Schyff en Theo van Rensburg wat oud-Springbokke is. Nog ‘n oud-Gimmie wat puik op die rugbyveld presteer het, is Jacques Botes van die Sharks wat die rekord hou vir die meeste Curriebeker-wedstryde wat deur ‘n speler gespeel is.