Sanggroepe

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

SANGGROEPE

Ensembles

Gimmies beskik oor ‘n hele aantal vokale ensembles.  Die W3 seuns-ensemble en die PZAZ! meisie-ensemble het weekliks repetisies om met sukses in die musiekproduksie en verskeie ander produksies op te tree.  Gimmies is trots op die standaard van ensemble-sang wat reeds deur hierdie groepe bereik is.

 

Die manne van W3 Die dames van PZAZ