Seunshokkie

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

SEUNSHOKKIE

Seunshokkie is ons passie.  Kom raak deel van die meer as 90 seuns wat deel is van die hokkie-familie.  Alle seuns wat hokkie wil speel, word ontwikkel - ‘n belofte wat ons maak en nakom.  Daar is 6 hokkiespanne.  Seuns kan hokkie en rugby speel tot hulle goed genoeg is om vir die eerstespan hokkie te speel - dan moet hulle kies tussen die twee sportsoorte.