Seunskrieket

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

SEUNSKRIEKET

Gimmies is baie trots op die groei wat die afgelope paar jaar in krieket plaasgevind het. Die skool het sedert 1992 vier Noordwes Dragons kapteine opgelewer.