Sokkies

  (018) 293-0267/9   potchgimmies@gimmies.co.za / rao@gimmies.co.za

SOKKIES

Elke kwartaal reël die Gimmieraad in samewerking met die Gimmieraadvoogde ‘n sokkie. Daar is altyd onderwysertoesig en elke sokkie het ‘n tema. Die leerders kuier en dans van vroeg tot laat.